Franja Du Plessis

Slider
Youtube

Youtube

ACT INFO

Supplier Description

ABOUT//
Franja is ‘n 22 jarige sangerers, liedjieskrywer en aktrise. Sy neem van skool af deel aan sang en talent aande en in matriek neem sy deel aan haar skool (Hoërskool Die Wilgers) se revue, en speel die hoofrol, Leika.

Franja het al opgetree regoor die land in konserte soos Afrikaans is Groot (2013) en Gospel Skoupsel in Kaapstad (2013). Franja was ook in 2013 te sien in die fliek “As jy Sing” en vertolk een van die hoof karakters, naamlik Marna.

Sy het die liedjie “In twee geskeur” spesiaal geskryf vir die fliek “As jy Sing”.

Want to Book this act for your next event?

Our personal touch will help you engage with your audience members in the right way, at the right time. Request a FREE quote from us for your next event by clicking the button below.

© 2017 Elegant Entertainment // Built by BitSavvy // ALL RIGHTS RESERVED.